we do make custom wanzies too!

Plaaslike tuisbedryfie in Skitterland

gallery/z4 download 312
gallery/z4 download 312

Whatsapp jou betaling na 0607707793...RSA only

whatsapp  om te betaal en bestel by ons 0607707793

Rose maak al vir jare lank haar eie klere ens...sy maak lekker warm BOOTIES om jille se voete warm te hou innie winter...R150 n paar....n regte winskoop...verskeie kleure beskikbaar...kom bestel by die Ou Telkom gebou in Primrose straat agter Polisie stasie....berekoop opsie vi almal beskikbaar.

Whatsapp om te betaal en bestel by ons....kinders is mal daaroor!     0607707793...voor die winter hier is!!!...RSA alleenlik!